GLIMLAG FEES 2026 IS TERUG!

Glimlag Fees

Maak gereed vir ’n dag vol musiek, energie en onvergeetlike oomblikke wanneer Glimlag Fees op 3 Oktober 2026 plaasvind by die Benoni Northerns Sportsklub!

  • 00Dae
  • 00Ure
  • 00Minute
  • 00Sekondes

Oor die Geleentheid

Maak gereed vir ’n dag vol musiek, energie en onvergeetlike oomblikke wanneer Glimlag Fees op 3 Oktober 2026 plaasvind by die Benoni Northerns Sportsklub!

Op die verhoog?

Spoegwolf, Steve Hofmeyr, Kurt Darren, Martin Bester, Demi Lee Moore, Dirk van der Westhuizen en nog VELE meer!

Ons skop die dag af met plaaslike Benoni-kunstenaars wat vroeg al die vibe aan die gang sit!

Hierdie jaar bring ons weer die eksklusiewe Glimlag Fees Lojaliteitsklub terug – met spesiale voordele, unieke ervarings en verrassings net vir lede!

FAMILIE IS ALLES! Kinderpret en vermaak maak seker daar is iets vir almal om saam te geniet.

    • Kosstalletjies
    • Verfrissings & biertent
    • Top Afrikaanse kunstenaars
    • Familie-vriendelik


Of jy kom vir die musiek, die kuier of die ervaring – Glimlag Fees het iets vir ALMAL!

Volg ons vir aankondigings, kompetisies… en nog baie wat ons binnekort gaan onthul!

#GlimlagFees #GlimlagFees2026 #FeesVibes #AfrikaanseMusiek

Gereed vir 'n onvergeetlike aand?

Sluit aan by musiekaanhangers vir 'n onvergeetlike lewendige musiekervaring.

Deel hierdie geleentheid

Facebook
WhatsApp
LinkedIn
Email

Geleentheidsinligting

Datum

03 Oktober 2026

Venue naam

Benoni Northerns Sportsklub

Venue adres

????

Tye

Deure Maak Oop ??????? | Geleentheid Begin ???????

Kaartjies

Beperkte kaartjies beskikbaar

Kaartjiebesonderhede

Kunstenaars

Gereelde vrae

Is parkering beskikbaar?

Ja. Parkering is beskikbaar voor die teater en is gratis op Sondae.

Beslis! Verwag heerlike eg Suid-Afrikaanse kos- en drankopsies om die ervaring nog lekkerder te maak.

Nee. Alle kaartjies moet vooraf aanlyn gekoop word.

Ja. Elke kaartjie sluit ’n toegewyde sitplek in. Kinders onder 2 jaar is gratis, maar ontvang nie ’n aparte sitplek nie.

Ja. Digitale kaartjies op jou selfoon word aanvaar.

Geen terugbetalings sal toegestaan word nie. Kaartjies mag self herverkoop word.

The Marketing Zoo
Wian Smith-Venter
wian@marketingzoo.net