ñ Dieretuin is ñ plek wat nog altyd vir my ñ gevoel van liefde en omgee gegee het. Hierdie Dieretuin gee meer as dit. Hulle gee nog kennis en passie daarby. Wian en sy span verstaan bemarking en gaan uit hulle pad uit om dit met soveel oorgawe te doen. Hulle passie is aansteeklik en ek is trots om hulle deel van my span te hê.
Rene du Preez, Finansiele Adviseur en Motiveringspreker
Recent Comments