Dit is met n dankbare hart dat ons vir Wian en sy span by Marketing Zoo baie dankie wil se vir al hulle harde werk en vasberadenheid met ons Fees se Sosiale Media en Kunstenaarsbestuur. Julle loop van dag een af die pad saam met ons en is eintlik deel van die Familie. Ons waardeer alles wat julle vir ons doen en sal graag die pad saam met julle wil loop vir nog baie jare wat kom.
Leon & Rochelle Pheiffer – Organiseerders
Recent Comments