Latest news

Kirsten Richard & Span

Julle gee ‘n nuwe betekenis aan die woorde “ kunstenaars bemarking”!  Julle neem eienaarskap van elke kunstenaar se persoonlike behoeftes en voorkeure.  “The Marketing Zoo”  gaan uit hulle pad uit om vir elke kunstenaar ‘n plek te skep in die musiek industrie.  Julle Stap saam met ons ‘n pad wat partykeer maar ‘n grondpad kan wees. Julle ondersteuning en advies beteken die wereld vir elke persoon wat julle pad kruis.  Baie dankie aan die Nommer EEN PR Maatskappy in Suid Afrika!

WebmasterKirsten Richard & Span